0

Cant do updates

Help asb. My "search" blokkie werk nie. Ek kan geen updates doen nie. Ek tik die naam in, wanneer dit in die lys verskyn, click ek op die naam, maar niks gebeur nie. Dit is onaktief. Kan ek dit regstel op n manier, asb?

0 comments

Please sign in to leave a comment.