0 Cant do updates Magdalena Johanna Pretorius (Vermeulen) December 26, 2020 22:38 None Follow Help asb. My "search" blokkie is onaktief. Ek kan geen updates doen nie. Ek tik n naam in, wanneer die naam verskyn in die lys, click ek op die naam, maar daar is geen reaksie nie. Hoe maak ek dit reg, asb?